| Modulekode | ART 402 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Voortgesette studie van arbeidsterapie vir die gebruikers van geestesgesondheid. Integrasie en toepassing van kennis en vaardighede in ‘n geestesgesondheidveldwerkplasing. |
| Modulekrediete | 45.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | ANP 210, RPD 380, SEP 110/ZUL 110, AKU 303, AKU 381, AKU 382, ART 381, ART 382, ELH 121, ELH 122 |
| Kontaktyd | 4 ander kontak per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App